Gaan na inhoud

80 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
80 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 85 v.C. | 84 v.C. | 83 v.C. | 82 v.C. | 81 v.C. | ◄ 80 v.C. ► | 79 v.C. | 78 v.C. | 77 v.C. | 76 v.C. | 75 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Ptolemaios XII Neo Dionysos Theos Philopator Theos Philadelphos - Auletes (die Fluiter)
Iuaenpanetjernetinehem Setepenptah Irmaatenre Sekhemankhamun
Astronomiese kalender -79
Ab urbe condita 674
Chinese kalender 2617 2618

丁子 – 戊丑

Hebreeuse kalender 3681 – 3682
Hindoekalenders

Gebeure

[wysig | wysig bron]

Griekeland

[wysig | wysig bron]
  • Meleager van Gandara publiseer sy Stephanos (die Krans), die vroegste bekende budel van Griekse digkuns.

Italia

[wysig | wysig bron]
  • Volaterrae en Nola gee hulle oor, wat die geweld in Italia beëindig.[1]
  • Sulla se diktatorskap word beëindig [1]
  • Carbo, wat na Sisilië gevlug het, word daar deur Pompeius gevang en tereggestel.[1]

Hispania

[wysig | wysig bron]
  • Slag van die Baetis (Guadalquivir) – Quintius Sertorius, 'n Marius aanhanger, kom in opstand in Lusitania en verslaan die Romeinse goewerneur L. Fufidas.[2]

Egipte

[wysig | wysig bron]
  • Na Ptolemeus IX se dood word Berenice III die heersende koningin, maar sy word gedwing te aanvaar dat haar stiefseun Ptolemeus XI uit Rome terugkeer en trou met hom.
  • Ptolemeus XI laat Berenice III vermoor.
  • Die dood van Berenice lei tot 'n opstand in Alexandrië waarin Ptolemeus XI gedood word.
  • Ptolemeus XI se testament bepaal dat Rome sy erfgenaam is, hoewel daar twyfel is oor die egtheid daarvan.[1]
  • Ptolemeus XII Auletes word farao.[1]

Geboortes

[wysig | wysig bron]