Allen Ginsberg
Voorkoms
Amerikaanse digter en skrywer
Literêre stroming
Beat Generation
New American Poets
Hippies
Post-modernisme
Beduidende werke
Howl and other Poems (1956)
Irwin Allen Ginsberg (* 3 Junie 1926 in Newark, New Jersey; † 5 April 1997 in New York) was 'n Amerikaanse digter en skrywer wat onder meer met sy uitgesproke teenkanting teen militarisme, materialisme en seksuele onderdrukking bekendheid verwerf het. In die 1950's was Ginsberg een van die leidende figure van die Beat-generasie.