Gaan na inhoud

Eriemeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eriemeer

Satellietbeeld van die Eriemeer

Die Eriemeer en die ander Groot Mere
Koördinate:42°N 81°W / 42°N 81°W / 42; -81
Ligging:Kanada, Verenigde State
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:25 667 km² (9 910 myl²)[1]
Gemiddelde diepte:19 m (62 vt)[1]
Maksimum diepte:64 m (210 vt)[2]
Volume:480 km³ (116 myl³)[1]
Lengte:560 km (350 myl)
Breedte:388 km (241 myl)
Omtrek:1 286 km (799 myl) plus 116 km (72 myl) vir eilande[3]
Invloei:Detroitrivier[4]
Uitvloei:Niagararivier
Welland-kanaal[1]
Eiland/e:24+