Gaan na inhoud

Ice-T

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ice-T
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Ice-T in 2019

Geboortenaam Tracy Lauren Marrow
Geboorte 16 Februarie 1958 (1958-02-16) (68 jaar oud)
Newark, New Jersey
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Coco Austin
Kinders 3
Beroep(e) Kletskunstenaar, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ice-T (gebore 16 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse kletskunstenaar, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente New Jack City (1991), Surviving the Game (1994), en Tank Girl (1995), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Diskografie

[wysig | wysig bron]

Studio albums

[wysig | wysig bron]
  • 1987: Rhyme Pays
  • 1988: Power
  • 1989: The Iceberg/Freedom of Speech...Just Watch What You Say
  • 1991: O.G. Original Gangster
  • 1993: Home Invasion
  • 1996: Ice-T VI: Return of the Real
  • 1999: The Seventh Deadly Sin
  • 2006: Gangsta Rap

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1983: Breakin' 'N' Enterin'
  • 1991: New Jack City
  • 1991: Ricochet
  • 1992: Trespass
  • 1994: