Piridoksien
Voorkoms
| Piridoksien | |
|---|---|
| Chemie | |
| Sistematiese naam | 4,5-Bis(hidroksimetiel)-2-metielpiridien-3-ol |
| Chemiese formule | C8H11NO3 |
| Molêre massa | 123.1094 g/mol |
| Voorkoms | |
| Oplosbaarheid | |
| CAS registernommer | 65-23-6 |
Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B6, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
Vitamien B6 is behulpsaam met die natrium- en kaliumbalans sowel as met die vorming van rooibloedselle.