Sarie Marais
Voorkoms
- Vir die gelyknamige rolprente, sien Sarie Marais (1931) en Sarie Marais (1949).
| "Sarie Marais" | ||||
| Toonsetting van Sarie Marais, uit die F.A.K.-volksangbundel vir Suid-Afrika. | ||||
| Genre | Afrikaanse volksmusiek | |||
| Woorde | J.P. Toerien (of Dirk van Alphen of Susters Bezuidenhout); vers 3: B.A. de Wet | |||
| Melodie | Sep Winner | |||
| Verwerking | Dirkie de Villiers | |||
| Uitgereik | c. 1891 | |||
| Oorsprong | ||||
| Taal/land | Engels | |||
| Titel | "Ellie Rhee" | |||
| ||||
Sarie Marais is 'n bekende lied deur J.P. Toerien, geskep tydens die Eerste Vryheidsoorlog (ca. 1880) of die Tweede Vryheidsoorlog (ca. 1900). Die melodie is 'n verwerking van 'n Engelstalige liedjie genaamd "Ellie Rhee" wat uit die